Special Reports
Afleggings: OFM Nuus stel ondersoek in
─── LANI LANI 11:30 Wed, 22 May 2013
Talle Suid-Afrikaanse werknemers word al vir baie jare geraak deur afleggings. Lani Fouché kyk na die voor- en nadele daarvan, asook watter impak dit op die ekonomie het.