Local News
DA en Cope boikot NKse wetgewersitting─── SABRINA SABRINA 09:35 Fri, 24 May 2013
Sabrina Dean -
Kimberley - Die DA en Cope in die Noord-Kaap sê hulle sal vandag se wetgewersitting in Kimberley wéér boikot. Die twee opposisiepartye het gister geweier om die LUR van Maatskaplike Ontwikkeling, Alvin Botes, se begrotingsrede aan te hoor, aangesien hy van bedrog aangekla is. Botes, ANC provinsiale voorsitter en LUR vir finansies, John Block, sowel as ANC-swaargewig Yolanda Botha staar aanklagte van bedrog in die gesig wat verband hou met die Trifecta-groep. Die opposisiepartye sê hulle sal vandag se begrotingsrede van die departement van finansies en ekonomiese ontwikkeling, wat Block gaan lewer, ook boikot. Die DA se Karen de Kock.

Die DA se Karen de Kock: