On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

T T Cloete-kleinseun bou voort op tradisie

───   14:53 Fri, 24 May 2013

T T Cloete-kleinseun bou voort op tradisie | News Article
Pieter Möller

Potchefstroom - Die bekende Afrikaanse digter, TT Cloete, se kleinseun met dieselfde name, sit vandag ‘n familietradisie voort, wanneer hy ‘n doktorsgraad aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom ontvang.

Theunis Cloete ontvang ‘n doktorsgraad in Farmaseutiese Chemie aan dieselfde Universiteit waar sy oupa ‘n professor in Letterkunde was.

Theunis se pa, Theo Cloete, dien tans ook op NWU se bestuur. Die 89-jarige digter en oud-dosent, sê hy is baie trots op sy kleinseun se prestasies.

Cloete jnr het op sy beurt aan OFM-nuus gesê hy is geëerd om in sy pa en oupa se voetspore te volg.


Podcasts

Theo Cloete:

Theunis Cloete:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.