On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

ER24 in NK glimlag breed

───   LANI LANI 16:47 Fri, 24 May 2013

Lani Fouché

Kimberley - ER24 se Kimberley-Kathu tak in die Noord-Kaap is as die tak van die jaar vir die 2012/2013 finansiële jaar aangewys.

Dit is die derde agtereenvolgende jaar dat 'n tak van die sentrale streek dié toekenning ontvang.
 
Die Welkom-tak is die vorige twee jare as die beste tak aangewys. Die sentrale streek, wat strek vanaf Welkom tot in die Noord-Kaap, is ook as ER24 se streek van die jaar aangewys.

Die nooddienste se Werner Vermaak sê die beoordeling was streng. Hy sê paramedici ontvang nie genoeg erkenning vir die trauma wat hulle moet deurmaak nie.



Podcasts

Werner Vermaak:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.