On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Cricket

Mumbai Indians nuwe IPL kampioen

───   09:30 Mon, 27 May 2013

Owen Kock

Bloemfontein. - Die Mumbai Indians is die nuwe IPL kampioene na hulle die Chennai Super Kings gister met 23 lopies om die titel geklop het.

Mumbai se Kieron Pollard was die angel in Chennai se lees met sy onoorwonne 60 lopies van slegs 32 balle. Lasith Malinga se boulsyfers van 2/22, Mitchell Johnson se 2/19 en Harbhajan Singh se 2/13) was die doodskote van Chennai, wat slegs 125/9 kon aanteken, ten spyte van Mahendra Singh Dhoni se onoorwonne 63 van 45 balle.

Die nuwe kampioen het 148/9 gemoker.

More from Cricket

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.