On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Cricket

Proteas hard aan oefen Kampioene Trofee

───   09:33 Wed, 29 May 2013

Owen Kock

Bloemfontein. - Die Proteas kom Vrydag teen Nederland in Amsterdam te staan in ‘n oefen-wedstryd ter voorbereiding vir die Kampioene Trofee wat volgende maand in Engeland en Wallis beslis word.

Die Proteas sal egter die toernooi aanpak sonder staatmakers Jacques Kallis en Graeme Smith wat las van beserings het, en daarby het die meeste lede van die span amper twee maande laas krieket gespeel.

Die tweede en laaste oefen-wedstryd word Maandag teen Pakistan gespeel voor hul eerste Kampioene Trofee wedstryd teen Indië volgende Donderdag.

Die verwagting is dat Hashim Amla en Robin Peterson die leierskaprolle, saam met AB de Villiers, in die span sal vertolk.

More from Cricket

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.