Agriculture
VL bekommerd oor grondeise─── 10:59 Wed, 05 Jun 2013
Dirk Kok
Vrystaat Landbou het sy stem by dié van ander landbou-rolspelers gevoeg in sy amptelike kommentaar oor die Wetsontwerp oor die Herstel van Grondregte. VL sê hy is gekant teen die regering se planne vir nog grondeise tot Desember 2018.
Henk Vermeulen, bestuurder van Vrystaat Landbou, het met Before Dawn gesels oor VL se besware en bekommernisse oor die grondeis-plan:

Henk Vermeulen: