Agriculture
Grondeise in die VS─── 11:38 Wed, 05 Jun 2013
Dirk Kok
Vrystaat Landbou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, het in 'n gesprek met Before Dawn oor die Wetsontwerp op die Herstel van Grondregte gesê daar is nie tans grondeise op plase in die Vrystaat wat boere terughou met hul boerdery nie, maar daar is wel ander eise in die provinsie wat kommer wek.
(Op Christie Hansen se program Before Dawn (04:00 - 06:00) kan jy daagliks op hoogte bly van die jongste landbounuus, -statistiek en -tendense.)
dirk@centralmediagroup.co.za

Henk Vermeulen: