On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Nuwe kursus in teeltwaardes

───   09:00 Thu, 06 Jun 2013

Altesaam 23 telers van oor die land heen het SA Stamboek se eerste teeltwaardekursus vir praktiese vleisbeesteling in Bloemfontein bygewoon.

Dié kursus is deur Stamboek se genetiese groep, met die hulp van vennote, ontwikkel.

Die plan is om die kursus, vir klein groepe, nou ’n geakkrediteerde universiteitskursus te kry.

Dit word uitgerol en sal volgens behoefte oor die hele land aangebied word, sê Stamboek.

Dirk Kok het vir Before Dawn met  twee van die kursusaanbieders, doktore Helena Theron en Japie van der Westhuizen, gesels:

Podcasts

Helena Theron en Japie van der Westhuizen:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.