On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Registreer nou vir VL-kongres

───   07:46 Mon, 10 Jun 2013

Registreer nou vir VL-kongres | News Article
Boere kan nou registreer vir Vrystaat Landbou (VL)  se kongres wat einde Julie in Bloemfontein gehou word.

Henk Vermeulen, hoofbestuurder van VL, sê aktuele kwessies wat elke Suid-Afrikaanse boer raak, gaan deur kenners op die kongres bespreek word.

Hy sê die kongres is nie slegs vir lede van VL nie. Alle boere kan dit bywoon. Hulle moet net registreer. Hy het met Before Dawn oor die kongres en die besprekingspunte gesels:

Podcasts

Henk Vermeulen:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.