On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Hoenderboere praat oor geveg

───   08:35 Tue, 11 Jun 2013

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) vra hoër invoertariewe om die land se hoenderboere te beskerm.

Die vereniging van vleisinvoerders en –uitvoerders (AMIE) staan dit teen en sê die aansoek om die hoër invoertariewe is op foutiewe syfers en inligting geskoei.

AMIE sleep nou die Suid-Afrikaanse internasionale kommissie vir handelsadministrasie (ITAC) en vir SAPA voor die hof om toegang te kry tot die inligting waarop die hoër invoertariewe gevra word.

Dirk Kok het vir Before Dawn met ’n Vrystaatse hoender- en eierboer, Marco Torsius, en met Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die pluimveevereniging, gesels oor waarom hulle hoër invoertariewe wil hê:


Podcasts

Marco Torsius en Kevin Lovell:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.