On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Vertroue in landboubesigheidsektor neem af

───   09:39 Thu, 13 Jun 2013

Dirk Kok -

Die jongste indeks deur die landbou-sakekamer, Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie toon ’n afname in vertroue in die landboubesigheidsektor, onder meer weens landboutoestande in die Vrystaat en veral die droogte-geteisterde Noordwes.

Die uitvoerende direkteur van Agbiz, John Purchase sê die prentjie lyk egter nie so sleg soos vier jaar gelede nie.

Podcasts

Uitvoerende direkteur van Agbiz, John Purchase :

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.