Agriculture
Boere moet soos myne maak, of sink─── 08:47 Fri, 14 Jun 2013
Die politieke ontleder Piet Croucamp sê hy kon destyds met sekerheid sê myne sal nie genasionaliseer word nie. Hy was waarskynlik ook, ondanks mense wat met hom verskil het, die eerste een wat in die openbaar gesê het Julius Malema se politieke loopbaan is verby. Hy kan egter nie met sekerheid sê landbougrond gaan nie genasionaliseer word nie.
Croucamp het op die jaarkongres van die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) aan boere gesê hulle en hul vennote in die landbou moet die voorbeeld van die myne volg om die nasionaliseringspook te besweer. Doen hulle dit nie, gaan hulle seerkry:

Piet Croucamp: