National
Hoenderbedryf geveg nie vandag in hof aangehoor nie─── 16:34 Tue, 18 Jun 2013
Dirk Kock
Bloemfontein - Die geveg oor hoër invoertariewe vir hoendervleis is nie vandag in die hof voortgesit nie.
Die vereniging vir vleis in-en-uitvoerders, wat teen drastiese hoër tariewe gekant is, sou die Pretoriase hooggeregshof vra vir toegang tot die inligting op grond waarvan die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging hoër invoertariewe vra.
’n Ooreenkoms is egter buite die hof bereik. AMIE, SAPA en die Suid-Afrikaanse internasionale kommissie vir handelsadministrasie sal nou verdere inligting uitruil en nog verslae sal ingedien word, voordat ITAC sy besluit oor hoër invoertariewe maak.
Uitvoerende hoof van die pluimveevereniging, Kevin Lovell, het die ooreenkoms verwelkom:

Kevin Lovell: