Local News
Geen komentaar oor wettigheid van Noordwes mediese depot nie─── SABRINA SABRINA 09:18 Wed, 19 Jun 2013
Sabrina Dean -
Mahikeng - Die Noordwes-gesondheidsdepartement kan eers komentaar lewer oor die onwettigheid van sy provinsiale mediese depot in Mahikeng as hy die verslag daaroor ontvang het.
Departementele woordvoerder Tebogo Lekgetwane het gereageer op 'n verklaring deur die provinsiale Portefeuljekomitee oor Gesondheid dat die depot, wat mediese voorraad aan hospitale en klinieke regoor die provinsie sorg, nie permanent by die Mediese Beheerraad geregistreer is en dus onwettig opereer.
Die komitee het ook bevind dat daar 'n tekort is aan medisyne in hospitale en klinieke regoor die provinsie.
Lekgetwane verduidelik die departement se standpunt.
Die Komittee het ook verstrykte medisyne by die depot gevind.

Departementele woordvoerder Tebogo Lekgetwane :