On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Min polisielede by Madiba se hospitaal te sien

───   15:10 Wed, 19 Jun 2013

Minder polisiebeamptes beman nou die ingange na die hospitaal waar oudpresident Nelson Mandela vandag ‘n twaalfde dag deurbring.

Alle voertuie wat die Mediclinic Harthospitaal in Pretoria, binnegaan, word steeds deursoek.

Die media-teenwoordigheid buite die hospitaal is ook besig om af te neem.

Madiba is op 8 Junie met ‘n herhalende longkwaal opgeneem.

Mandela-dag word op 18 Julie gevier - die dag waarop die oud-staatsman 95 word. Sy agterkleinseun, Luvuyo Mandela, het vanoggend gevra dat sy oupa nie net op dié betrokke dag gehuldig sal word nie.


Podcasts

Luvuyo Mandela praat oor sy oupa, Madiba:

More from National

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.