On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Vrystaat Landbou voltooi grondoudit saam met regering

───   17:23 Wed, 19 Jun 2013

Dirk Kok

Bloemfontein - Vrystaat Landbou het vandag, presies 100 jaar ná die instelling van die onderdrukkende Wet op Naturelle-grond in 1913, bekend gemaak dat hy die eerste provinsiale landbou-unie in die land is wat saam met die regering ’n volledige grond-oudit voltooi het.

President van VL, Dan Kriek, sê die grondkwessie in die land gaan nie op ’n simplistiese wyse opgelos word nie.

VL het vir ’n jaar en ’n half hard gewerk om ’n behoorlike en eerlike oudit saam met die departement van grondsake te voltooi.

Kriek sê VL hoop dit sal lei tot ordelike en sinvolle grondhervorming in die provinsie en die regstelling van die nalatenskap van die wet van 1913.


Podcasts

Vrystaat Landbou se Dan Kriek:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.