National
Voorbereidings vir Madiba se verjaardagvieringe in volle gang─── 08:48 Thu, 20 Jun 2013
Johannesburg - Die voorbereidings vir oudpresident Nelson Mandela se verjaardagvieringe het reeds begin.
Madiba se verjaardag word wêreldwyd op 18 Julie gevier deur mense wat die dag of minstens 67 minute daarvan bestee aan iets om ander te help.
Madiba is al byna twee weke lank in 'n Pretoriase hospitaal weens 'n chroniese longinfeksie.
Sy agterkleinseun, Luvuyo Mandela verduidelik hoe sy oupagrootjie wou hê die wêreld moet die dag vier.
Jacaranda 94.2

Madiba se agterkleinseun, Luvuyo Mandela :