On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Gemengde gevoelens oor beoogde wetswysigings

───   16:23 Tue, 02 Jul 2013

Die uitvoerende hoof van Graan SA, Jannie de Villiers, sê van die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte word verwelkom. Dit sluit hulpskemas vir boere, ’n navorsingseenheid vir die Bemarkingsraad en die behoorlike monitering van besluite en van voedselsekerheid in.

In die konsultasieproses oor die beoogde wetswysigings gaan Graan SA egter sy kommer uitspreek oor voorgestelde wyer magte aan die landbouminister wat nie duidelik uitgespel word nie.

De Villiers sê Graan SA is ook bekommerd oor voorgestelde groter magte aan die provinsiale landbou-LUR'e.


dirk@centralmediagroup.co.za

Podcasts

Jannie de Villiers, Graan SA:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.