On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

LNR help met groentetuine teen armoede

───   16:05 Fri, 12 Jul 2013

Dirk Kok  - In die stryd teen armoede lei die Landbounavorsingsraad (LNR) saam met die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming 100 jong mense in die Oos-Vrystaat op om groente te verbou.

Die LNR se bestuurder van die projek, David Modise, sê die twee weke lange opleiding van mense van Harrismith, Bethlehem en omliggende gebiede is deel van die regering se plattelandse ontwikkelingsprogram om honger, armoede en werkloosheid te beveg.

Die LNR lei mense oral in die land op. Hy sê die jong mense word aangespoor om ná hul opleiding ander in hul gemeenskappe op te lei, sodat die groentetuinprojek kan uitkring.

Podcasts

David Modise, LNR:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.