On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Wildbedryf floreer

───   10:17 Fri, 19 Jul 2013

Dirk Kok - Die wildbedryf in die land floreer as daar gekyk word na die veilingsomset.

Volgens Vleissentraal-Bosveld se boeke het die veilingsomset in 2003 op minder as R70 miljoen gestaan. Verlede jaar was dit amper R900 miljoen – twee keer meer as in 2011.

Johan Vosser, besturende direkteur van Vleissentraal-Bosveld, sê die totale omset is veel groter as dit.

Individuele transaksies en transaksies deur ander agente moet nog bygereken word.

Hy het met Before Dawn oor die groei in die bedryf en die redes daarvoor gesels.

dirk@centralmediagroup.co.za

Podcasts

Johan Vosser, Vleissentraal:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.