On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Roudiens vir OVK se Lindsay Dames

───   16:43 Mon, 12 Aug 2013

Dirk Kok - ’n Roudiens word Vrydag (16 Augustus) op Ficksburg gehou vir OVK se bedryfsbestuurder: graan, Lindsay Dames (52), wat verlede week tussen Fouriesburg en Ficksburg verongeluk het.

Die roudiens is om 10:00 in die NG kerk Ficksburg, sê OVK se Sulene Oosthuizen.

Dames was Woensdagaand van Fouriesburg af op pad huis toe. Sy bakkie het enkele kilometer buite Fouriesburg gerol.

Hy het 36 jaar lank by OVK gewerk.

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.