On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Lewering van swakker koring straks die antwoord vir boere

───   12:28 Tue, 13 Aug 2013

Dirk Kok - Die verwagting is dat Suid-Afrika vanjaar ’n aansienlik kleiner koringoes teenoor verlede jaar se rekord-oes gaan hê. Graan SA se Andries Theron sê koringboerdery is nie meer winsgewend nie, daarom die minder aanplantings, veral in die Vrystaat.
 
Theron sê terwyl die land se koringboere jare lank al koring van die beste gehalte produseer, het ingevoerde koring van lae gehalte die prysbepaler geword.
 
Hy sê Suid-Afrikaanse boere gaan in hierdie omstandighede genoop word om koring van ’n laer gehalte te produseer en aan meulenaars te lewer, om winsgewend te kan boer.


Podcasts

Andries Theron:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.