On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

''n Verbod op jag in SA kan groot skade aan die ekonomie berokken'

───   07:08 Tue, 20 Aug 2013

Dirk Kok
Bloemfontein - Voorstanders van 'n verbod op jag in Suid-Afrika, soos wat tans in Kenia en nou ook in Botswana die geval is, moet twee keer dink aan die skade wat dit die land en die ekonomie kan berokken.
 
Die uitvoerende hoof van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika, Adri Kitshoff, sê die plaaslike jagbedryf het ’n omset van R9 miljard per jaar en verskaf werk aan sowat 100 000 mense.
 
Sy sê dit is juis omdat daar waarde gekoppel kan word aan wild, dat wild bewaar word.
 
In Kenia, waar jag in 1997 verbied is, het die wild met sowat 70% verminder.
 
Sy sê Botswana loop dieselfde gevaar.


Podcasts

Adri Kitshoff:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.