On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

'Daar is hoop vir melkboere'

───   09:24 Wed, 28 Aug 2013

Dirk Kok - Die bietjie meer as 2 000 melkboere wat in die land oorgebly het, het dit tans nie maklik nie. Tog is daar hoop en is alle aanduidings dat dinge vorentoe beter gaan lyk, het leiers in die suiwelbedryf en die landbou-ekonoom Johann Kirsten Dinsdag aan boere op die Vrystaatse Melkprodusente-organisasie (MPO) se jaarkongres in Bloemfontein gesê.
 
Die MPO se hoofekonoom, Koos Coetzee, was een van die sprekers en het met Before Dawn gesels oor dié beter toekomsprentjie.
 
 
 
 
Gideon Lamprecht (middel), melkboer van Lindley, is die Melkprodusente-organisasie (MPO) se nuwe voorsitter in die Vrystaat. Hy volg Bernard Maree (links), van Excelsior, op wat die organisasie die laaste twee jaar in die provinsie gelei het. By hulle op die Vrystaatse MPO-kongres in Bloemfontein is Bertus de Jongh, uitvoerende hoof van die MPO. Foto: Dirk Kok
 


Podcasts

Koos Coetzee:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.