On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Twee van Ficksburg is vanjaar se meestersuiwelboere

───   16:46 Wed, 28 Aug 2013

Twee boerdery-vennote van Ficksburg, Jacques Moll en Hannes Pretorius, het die Vrystaatse Meestersuiwelboer-eerbewys saam ingepalm.
 
Moll en Pretorius, van die MD Foundation, is vroeër vandag by die Windmill Casino in Bloemfontein deur SA Stamboek en die Landbounavorsingsraad (LNR) as vanjaar se meestersuiwelboere in die provinsie aangewys.
 
Pretorius sê hul sukses kan toegeskryf word aan hul fokus op werkskepping in hul gemeenskap en goeie menseverhoudings.
Hulle sal nou nasionaal teen die meestersuiwelboere van die ander provinsies meeding om die nasionale titel.  

Podcasts

Hannes Pretorius:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.