On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

VKB kan nog 'n goeie jaar hê

───   09:59 Tue, 10 Sep 2013

Dirk Kok - Die landbougroep VKB het van April verlede jaar tot einde Maart sy beste boekjaar nog beleef. Sedertdien het hy in die nuwe boekjaar die grootste mielie-oes nog ontvang, wat vir die groep ’n nog beter boekjaar as die vorige goeie jaar kan beteken.
 
Koos van Rensburg, besturende direkteur, het met Before Dawn oor die groep se finansiële resultate en vooruitsigte gesels.



Podcasts

Koos van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.