On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

R3miljard se verliese weens droogte in NW

───   08:16 Wed, 23 Oct 2013

Mahikeng - Die ekonomiese verlies weens die droogte in Noordwes beloop 'n beraamde drie miljard rand.

Dit het aan die lig gekom toe die departement van landbou die portefeuljekomitee in Mahikeng oor die toestand ingelig het.

Die provinsie is reeds as droogterampgebied verklaar. Boere beskuldig die regering daarvan dat hulle traag is met die proses om droogtehulp aan hulle toe te ken.

SABC

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.