On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Johan Willemse gesels met die rooivleisboere

───   06:00 Fri, 08 Nov 2013

Dirk Kok - Die landbou-ekonoom Johan Willemse het gisteroggend hier op Before Dawn gesels oor die markvooruitsigte vir saaiboere in die komende maande. Vanoggend gesels hy met die rooivleisprodusente wat 'n moeilike tyd beleef.

(Willemse was een van die sprekers op die departement landbou-ekonomie aan die UV se laaste kwartaallikse vooruitskouingsdag vir die jaar vir boere. Die eerste vooruitskouingsdag vir 2014 sal vroeg in die nuwe jaar op die Kovsie-kampus gehou word.)

Podcasts

Johan Willemse:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.