On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Beste veeboere: Foto's

───   11:33 Fri, 29 Nov 2013

Noord-Kaapse boere het skoonskip gemaak in Voermol se gesogte kompetisie vir die Bees- en Skaapboer van die Jaar. Die wenners is op 'n  dinee in die Windmill Casino in Bloemfontein aangewys.
 
 
 
 Hennie Coetzee, van Hencoe Bonsmaras by Prieska, is die beste beesboer in die land. By hom is sy vrou, Riza, en agter is sy seun wat saam met hom boer, Bertie, en Bertie se vriendin, Alette de Beer. Foto's Dirk Kok
 
 
 
Die broers Jan (links) en Dries Wiese (regs) van die Wiese-besigheidstrust by Loxton is aangewys as Suid-Afrika se Skaapboere van die Jaar. Jan se vrou is Hanneke en Dries se vrou is Myalan.
 
 
 
 Die Vrystater Neil Fyvie, van Harrismith, is aangewys as die land se naasbeste beesboer. By hom is sy vrou, Pam.
 
 
 
 Die naasbeste skaapboer is Kobus Horne van Pienaarsrivier by Riversdal in die Wes-Kaap. By hom is sy vrou, Melanie.

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.