On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Please Note

Weggewys by universiteit? Hier's 'n opsie

───   12:04 Mon, 13 Jan 2014

CTU training Solutions Bloemfontein, is bereid om enige student wat aansoek gedoen het by die Universiteit van die Vrystaat om toelating, en nie keuring ontvang het nie, hul inskrywingsgeld van R 1000 by CTU Training Solutions Bloemfontein, af te gee.
Die student is dan steeds aanspreeklik vir die depositogeld en die kursusgelde, maar hoef nie die registrasiegeld van R 1000 te betaal nie.
 
‘n Brief van die Universiteit van die Vrystaat ter bewys van afkeuring word benodig tydens registrasie by CTU Training Solutions Bloemfontein.

Lizelle Els kan direk gekontak word:  
 
Tel: 051 451 2210
Fax: 086 572 8205
Mobile: 083 633 0518
E-mail: lizellee@ctutraining.co.za
Website: www.ctutraining.co.za


More from Please Note

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.