On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Special Reports

Feature: Lospryse

───   LANI LANI 11:37 Tue, 21 Jan 2014

Die gyselaarsdrama in Jemen, waar ‘n oud-Bloemfonteinse onderwyser Pierre Korkie steeds deur Al-Kaïda-militante gevange gehou word, het die land aan die gons en ruk die harte van duisende Suid-Afrikaners. Met Pierre se vrou, Yolande, wat nie meer kans sien om self met die media te praat nie, hou almal nou hul asems op om te kyk of genoeg geld ingesamel sal word om Pierre se veilige vrylating te verseker. Die vraag ontstaan egter, waarom betaal die regering nie die losprys nie? Lani Fouché het ondersoek ingestel.


Podcasts

More from Special Reports

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.