On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Please Note

Water-en-kragtekorte: Bethulie & Springfontein

───   17:05 Thu, 13 Feb 2014

Water-en-kragtekorte: Bethulie & Springfontein | News Article

Inwoners van Bethulie en Springfontein word versoek om soveel water moontlik by watertenke te kry. Die Kopanong munisipaliteit sê 'n waterpomp het vroeër gebars wat na watertekorte in die dorpe gelei het. Intussen, is die dorpe ook sonder krag, hoewel Eskom tans op die probleem werk.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.