Human Interest
Video: Dot Vermeulen se Desperately Disciplined─── 14:13 Sat, 01 Mar 2014
Bloemfontein - Dot Vermeulen, wenner van die 2013 Sasol-nuwehandtekeningprys.
Vermeulen se Desperately Disciplined is ’n skildery-installasie wat gepaard gaan met digitale animasie.
Hier is haar wen-inskrywing:
Vermeulen is ’n kunsdosent aan die Universiteit van die Vrystaat.