Agriculture
Veevoer-skenking op Ritchie─── 14:32 Tue, 04 Mar 2014
Christopher Motabogi
Ritchie - Die DA in die Noord-Kaap sê dis onduidelik hoeveel boere by ‘n veevoer-skenking op Ritchie vandag, sal baat vind.
‘n Groot besending voer het vandag in die Noord-Kaap aangekom om boere in droogtegeteisterde gebiede in die provinsie by te staan.
DA provinsiale leier, Andrew Louw, sê die skenking is danksy Agri Wes-Kaap, wat hul boere gevra het om boere in die Noord-Kaap by te staan.
Andrew Louw:
DA NK leier, Andrew Louw: