On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Jansen: Besending veevoer kom op die regte tyd

───   OWEN OWEN 14:40 Tue, 04 Mar 2014

Owen Kock
 
Ritchie - Groot gedeeltes van die Noord-Kaap wat deur droogte geteister word, sal van vandag af bygestaan word. Dit, volgens Agri Noord-Kaap se visepresident, Nico Jansen.
 
Dit volg na Agri Wes-Kaap ‘n aansienlike skenking aan Agri Noord-Kaap gemaak het om boere in die provinsie te help.
 
Jansen sê daar is heelwat streke wat erg onder die droogte gebuk gaan en die besending veevoer kom op die regte tyd.



Podcasts

Nico Jansen:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.