On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Steytler: Kommersiële boere moet ophou negatief wees

───   13:48 Wed, 05 Mar 2014

Dirk Kok
 
Bothaville - Graan SA se president, Louw Steytler, sê kommersiële boere moet ophou negatief wees oor die toekoms.
 
Hulle moet ook ophou om vir hul kinders te vertel daar is nie 'n toekoms in Suid-Afrika nie.
 
Steytler het vanoggend op die opening van Graan SA se kongres op Nampopark buite Bothaville gesê boere moet onthou dit is hulle wat die nasie voed.
 
Hulle moet hulle nie langer steur aan mense wat nie die Grondwet verstaan nie.
 
Hy het gesê Graan SA sal voortgaan om op grond van grondwetlike- en ekonomiese beginsels samesprekings te voer vir 'n gunstige omgewing vir boere.
 
Die kongres duur tot môre.


More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.