On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Gebrek aan reën het boere op hul knieë

───   OWEN OWEN 17:07 Wed, 05 Mar 2014

Owen Kock
 
 
Kimberley - Te min reën in sekere dele van die Noord-Kaap, het boere op hul knieë, en daarom het hulle gister gejuig toe Agri Noord-Kaap ‘n besending veevoer aan hulle oorhandig het.
 
Volgens ‘n wild- en beesboer net buite Kimberley, Paul Neethling, het die min reën wat hulle dié seisoen gekry het, baie boere ‘n hewige knou toegedien.
 
Hy sê dit gaan sommige boere lank neem om te herstel, tensy hulle binnekort reën kry.


Podcasts

Paul Neethling:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.