On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Agriculture

Buitelandse vraag na SA graan is enorm

───   15:37 Thu, 06 Mar 2014

Dirk Kok
 
Bothaville - Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, sê die buitelandse vraag na Suid-Afrika se graan is enorm.
 
Sowat 600 000 ton geelmielies is verlede jaar na Japan uitgevoer en 170 000 ton na Taiwan.
 
Ander groot kopers van mielies was Suid-Korea en Mexico.
 
De Villiers het op Graan SA se kongres op Nampopark, buite Bothaville, gesê met  ’n verwagte surplus van tot 2 miljoen ton mielies sal hierdie lande waarskynlik  weer die groot kopers wees.
 
Suid-Afrika gaan werk moet maak van sy uitvoerlogistiek.



Podcasts

Jannie de Villiers:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.