On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Human Interest

'Kry griep-inspuiting vroegtydig'

───   OWEN KOCK 15:32 Thu, 13 Mar 2014

'Kry griep-inspuiting vroegtydig' | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein - Met die seisoene wat aan die verander is, is daar nie ‘n beter tyd om te gaan vir jou jaarlikse griep-inspuiting nie.
 
Dis volgens ‘n noodgevalle dokter by Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein, Nazelle Strampe.
 
Sy sê die aanvoelbare temperatuur het aansienlik gedaal, veral laatmiddag en vroegoggend, wat beteken dat mense blootgestel word aan verskeie kieme in die lug.
 
Strampe sê dis veral ouer persone en kinders in kleuterskole en mediese personeel wat baie vatbaar is en die inspuiting vroegtydig moet kry.


Podcasts

Nazelle Strampe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.