On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Human Interest

Nuwe Star Wars-film op pad

───   09:20 Wed, 19 Mar 2014

Londen - Disney en Lucasfilm het aangekondig dat verfilming aan die volgende Star Wars-fliek, Star Wars: Episode VII in Mei by die Pinewood-ateljee naby Londen sal begin.
Die film sal afspeel dertig jaar na die gebeure van Episode VI: The Return of the Jedi. 'n Nuusverklaring deur die vervaardiges sê die nuwe film sal 'n klomp nuwe akteurs, saam met ou bekendes insluit.
 
Dit sal op 18 Desember 2015 in teaters vrygestel word. Die gerugtefabriek in Hollywood werk natuurlik oortyd en sommige glo dat die "ou gesigte" wat weer hulle verskyning sal maak die sterre van die oorspronklike trilogie - Mark Hamill, Harrison Ford en Carrie Fisher - sal insluit.
 
BBC

More from Human Interest

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.