On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Please Note

Drie NW dorpe sonder water die naweek

───   14:43 Wed, 02 Apr 2014

Inwoners in die Klerksdorp, Orkney- en Stilfonteinareas word versoek om asseblief kraanwater spaarsaming te gebruik gedurende die komende naweek.
 
Die rede hiervoor is dat Midvaal Water Company, die grootmaat waterverskaffer aan die munisipaliteit, ‘n noodsaaklike 72-uur aanlegafsluiting het om noodsaaklike opgraderingswerk aan die rouwater pompstasie te doen.
 
Alle verbruikersstoordamme sal vol wees wanneer die afsluiting begin op Vrydagoggend, 4 April 2014 maar die aanleg se produksievermoë sal eers ten volle herstel wees teen Sondagmiddag, 6 April 2014.

More from Please Note

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.