On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

UV se departement landbou-ekonomie het nuwe baadjie

───   06:00 Wed, 02 Apr 2014

Die kursusse aan die Universiteit van die Vrystaat se departement landbou-ekonomie sien deesdae heel anders daarna uit. Dirk Strydom, departementshoof, sê hulle het drie jaar gelede al begin navorsing doen en by die bedryf kers opgesteek oor wat vandag se boer werklike nodig het om van hom of haar 'n goeie boer te maak. Strydom sê omdat vandag se boere ook goeie sakelui moet wees, word met die nuwe, aangepaste kursusse ook sterk daarop gefokus.

Podcasts

Dirk Strydom:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.