On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Duisende stuks vee uit Lesotho, te min skutte

───   16:40 Wed, 02 Apr 2014

Dirk Kok - Vrystaat Landbou sê daar is na beraming tussen 150 000 en 180 000 stuks onwettige vee uit Lesotho wat in die Vrystaat wei. Die voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Bernard Maree, sê die probleem word vererger omdat munisipaliteite nie hul verantwoordelikheid nakom en werkende skutte verskaf nie.
Dit maak dit vir die polisie en weermag baie moeilik om die onwettige vee te hanteer.
Maree sê benewens die weidingsdiefstal is die onwettige vee ook 'n bedreiging vir dieregesondheid in Suid-Afrika. Briewe is aan munisipaliteite en die provinsiale regering geskryf en hoëvlak-gesprekke duur voort om die probleme op te los.



Podcasts

Bernard Maree:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.