On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Kommer oor derduisende stuks onwettige vee in Oos-VS

───   06:00 Thu, 03 Apr 2014

Kommer oor derduisende stuks onwettige vee in Oos-VS | News Article
Dirk Kok - Vrystaat Landbou sê boere lei groot weidingskade en loop die gevaar dat hul vee siek kan word as gevolg van onwettige vee uit Lesotho. Die probleem word vererger omdat Vrystaatse munisipaliteite langs die grens nie hul verantwoordelikheid ten opsigte van werkende skutte nakom nie.
Volgens VL se somme is daar tussen 150 000 en 180 000 stuks vee onwettig in die land. Die voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Bernard Maree, het met Before Dawn gesels.


Podcasts

Bernard Maree:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.