On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Boere, Cope skepties oor tenders vir ramphulp in NK

───   16:04 Fri, 04 Apr 2014

Dirk Kok - Agri-Noord-Kaap en Cope sê hulle is dankbaar oor die R50 miljoen vir rampdroogtehulp in dié provinsie, maar is skepties oor die provinsiale regering se plan om tenderaars aan te stel vir die verspreiding van hulpvoer aan boere. Agri-Noord-Kaap se Johan van Rensburg en die Cope-LPW Chris Liebenberg sê hulle vrees die tenderproses kan, soos onlangs in Noordwes, in 'n chaos ontaard en tot ongerymdhede lei.
Van Rensburg sê dit sal beter wees as begunstigdes self hulpvoer by landbou-ondernemings kan afhaal.
Van Rensburg sê in hierdie stadium weet kommersiële boere nog nie of hulle ook gaan baat by die hulp nie.

Podcasts

Johan van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.