On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Nog 'n trein met hulpvoer kom in NK aan

───   16:23 Fri, 04 Apr 2014

Dirk Kok - 'n Tweede trein met hulpvoer wat boere van die Wes-Kaap geskenk het, het in die Noord-Kaap aangekom.
Agri-Noord-Kaap se Johan van Rensburg sê die trein, met 15 trokke voer, word op Upington afgelaai en die voer word van daar na twee plase in die Boesmandland gebring vir verdere verspreiding.
Dele van Boesmanland het nog nie goeie reën gehad nie. Agri-Noord-Kaap dra die padvervoerkoste van die hulpvoer om boere te help.


Podcasts

Johan van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.