On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Beleidsvoorstelle oor grond is onwerkbaar, sê Johan Willemse

───   16:46 Tue, 08 Apr 2014

Dirk Kok - Die landbou-ekonoom Johan Willemse sê die omstrede beleidsvoorstelle dat plaaswerkers tot die helfte van boere se grond moet kry, is soos die kwotadreigemente teen die nasionale sportspanne waarskynlik verkiesingspraatjies.
Willemse het vandag, op die kwartaallikse markvooruitsigte-werksessie van die Universiteit van die Vrystaat se departement landbou-ekonomie, gesê Cyril Ramaphosa, die ANC se adjunk-voorsitter en voorsitter van die nasionale beplanningskommissie, se boodskap agter die skerms aan medewildboere is dat hulle grond nie afgeneem sal word nie. Willemse het gesê die eiendomsbeleidsvoorstelle is nie werkbaar nie. Daar sal te veel negatiewe gevolge wees, onder meer vir handelsbanke.


Podcasts

Johan Willemse:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.