On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

AfriSake wil mobiliseer oor grondvoorstelle

───   06:00 Thu, 10 Apr 2014

Dirk Kok - Vrystaat Landbou se Henk Vermeulen het vroeër in die week gewaarsku die voorgestelde beleidsvoorstelle dat plaaswerkers tot 50% van boere se grond moet kry, is nie net 'n bedreiging vir boere nie, maar vir alle eienaars van eiendom en bates in die land. Suid-Afrikaners gaan moet saamstaan hierteen. Die sakewaghond AfriSake se Cornelius Jansen van Rensburg sê dieselfde. Hy sê indien die beleid deurgevoer word, gaan 'n presedent geskep en almal se eiendomsreg bedreig word. Daarom wil AfriSake die land se sakelui nou mobiliseer om daarteen te veg.

Podcasts

Cornelius Jansen van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.