On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Landbou-LUR sê regering sal nie grond links en regs afvat

───   17:02 Thu, 10 Apr 2014

Dirk Kok - Midde in die storm rondom die omstrede beleidsvoorstelle dat plaaswerkers tot 50% van boere se grond moet kry, het die Vrystaatse LUR vir landbou, Mamiki Qabathe vandag op 'nlandbouvergadering op Bultfontein gesê boere moet kalm bly. Die ANC-regering sal nie onverantwoordelik wees en in daardie rigting beweeg nie.
Sy het op  'n streekvergadering van Vrystaat Landbou, wat deur plaaslike politici en inwoners bygewoon is, gesê die ANC-regering sal nie grond links en regs afvat nie.
Vrystaat landbou se president, Dan Kriek, sê dit was ’n goeie en versoenende vergadering met die LUR.
Kriek sê sy en VL se boodskap aan Qabathe was dat VL ook 'n verantwoordelike organisasie is. VL het juis verlede jaar sy grondoudit van die Vrystaat voltooi om as vetrekpunt te gebruik vir sinvolle en werkbare grondhervorming.

Podcasts

Dan Kriek:

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.